GESKIENDENIS VAN DIE SKOOL

Belhar Premer het in Januarie 1977 as Proteaville No 2 met 1140 leerders begin. Die eerste skoolhof was Mnr A Williams. Hy is bygestaan deur Mnr A.M.F Adams (Adjunk-prinsipaal) en Mnr A.K Titus (visie-hoof).

Die eerste amptelike inspeksie van die skool het op 13 Julie 1977 plaasgevind. Op akademiese gebied was die groei merkwaarding. Die skool het uitgestyg tot een van die bestes in die gebied. n Groot aantal oud leerders het hulle hoer opleiding ontvang en ander het groot hoogtes bereik. Dit het getuig van die stewige fondament wat gele is by Belhar Premier.

 

TO BE CONTINUED AND UPDATED