Geen leerder sal toegelaat word om aan liggaamlike opvoeding, spele, gimnastiek of sport deel te neem indien die prinsipaal van die skool oortuiig is dat n nadelige uitwerking op sy welsyn sal he nie. As daar twyfel bestaan, sal die ouer geraadpleeg word en indien moet die leerder n sertifikaat van mediese ongeskiktheid van n geneesheer vir kwytskelding verkry.

SPORTKODES:

Somersport:

Atletiek

Krieket

Mini Krieket

Wintersport

Rugby/Mini-Rugby

Netbal

Sokker

Landloop skaak